Events Calendar
Event
- Title:
- Hypermarket Open Day
- When:
- 06.10.2007 - 06.10.2007
- Where:
- Hypermarket, Brackenfell -
- Category:
- Fundraisers
Description
Hypermarket Open day

Sing For Africa wil net die volgende mense bedank vir al hulle bydrae en ondersteuning op die Ope Dag:
Kunstenaars:
Kaptein Cyril Dicks
Kaptein Louisa Wheeler
Marietjie Paxton
Bart van Niekerk
Alisha Paxton
Shell-Marie Paxton
Charne Hugo
Baie dankie al die werkers wat hulle kant gebring het.
Dankie aan Hypermarket dat ons hulle verhoog kon gebruik vir hierdie dag asook die pryse wat hulle beskikbaar gestel het.
Dankie aan Dawid du Preez vir al sy werk.
Dankie aan die vrywilligers wat Boerewors verkope gedoen het.

Venue
- Venue:
- Hypermarket, Brackenfell
Description
Sorry, no description available
EventList powered by schlu.net