Events Calendar
Event
- Title:
- Stikland Werkers
- When:
- 23.07.2008 - 23.07.2008
- Where:
- Stikland Hospitaal -
- Category:
- Upliftment
Description
Stikland Werkers


Marietjie Paxton was weereens uitgenooi om deel te wees van Stikland Hospitaal se dankie sĂȘ Tee vir hulle werkers.
Hierdie mensies werk regtig baie hard en hulle moet elke dag deel met ongemaklike en moeilike omstandighede, iets wat ons nie elke dag ervaar nie, hulle moet mensies kan verstaan wat nie eens hulleself kan verstaan of vir hulle self kan dink nie.
Hierdie mensies het harte van goud en is baie geduldig en gewillig om die welstand van ander voor hulle eie te sit.
Venue
- Venue:
- Stikland Hospitaal
Description
Sorry, no description available
EventList powered by schlu.net

