Events Calendar
Event
- Title:
- Hypermarket Ope Dag
- When:
- 05.04.2008 - 05.04.2008
- Where:
- Hypermarket, Brackenfell -
- Category:
- Fundraisers
Description
Hypermarket Ope Dag
Sing For Africa het besluit om elke jaar 'n Ope Dag te hou, om ons self bekend te stel aan die gemeenskap en ook om vir hulle te wys wat die werk is wat Sing For Africa doen in verskillende omgewings.Elke jaar probeer ons minder bevoorregte kinders van die plaas gemeenskap te bevoordeel op die dag.Hypermarket, Brackenfell stel elke jaar hulle verhoog aan ons beskikbaar om hierdie dag 'n sukses te maak. Erica Crouse, Brackenfell SAPS, het 'n groepie kinders van die plase af gebring. Ons het vir hulle eetgoedjies en drink goedjies vir die dag gehad, speelgoed en nog vele meer. Ons het ook ons eerste Cd bekend gestel met 'n variasie van kunstenaars wat altyd gewillig is om op te tree vir fondsinsamelings projekte.

Elaine Visser, een van Sing For Africa se werkers is hier besig om produkte te verkoop vir fondsinsameling.
Mnr. Joel Benjamin van die weermag orkes het ons 'n bietjie kom wys hoe werk 'n saksefoon.

Ons het lucky draw pryse gehad wat geskenk was deur verskillende instansies in Kraaifontein en Brackenfell.
Ons eerste CD bekendstelling, wat moontlik gemaak is deur Discs 4 U.

Kaptein Gerhard NIemand met sy uitstalling van Misbruik van Dwels en Drank.
Mev. Yolandi Groenewald se dogter en man wat die Hampers geskenk het vir Lucky Draw Pryse.

Lucky Draw pryse vir die dag.
Springkasteel wat deur Wernich van Oasis Water, Brackenfell geskenk is.

Kinders van verskillende plaas gemeenskappe.
Esti en Bartie wat die klank vir ons doen vir die dag.

Cyril Dicks, SAPS Atlantis wat vir die toeskouers bietjie vermaak bring.
Albow Gardens Dansgroepie.

Kinders met hulle speelgoedjies, wat die dag baie geniet.

Die wenner van die Microwave, asook die wenner van die skoonmaak Hamper.

Die wenner van die Hi-Fi.
Ons dag sou nie 'n sukses gewees het sonder die volgende sponsors nie.
Discs 4 u
Royal Enterprises
Cash Crusaders
Hypermarket
Kaptein Gerhard Niemand
Cyril Dicks
Nico Langeveldt
Jan Visser
Louisa Wheeler
Esti en Bartie
Alisha Paxton
Shell-Marie Paxton
Oasis Water
Erica Crouse

Venue
- Venue:
- Hypermarket, Brackenfell
Description
Sorry, no description available
EventList powered by schlu.net