EMail Print

Events Calendar

Event 

Title:
Oud Werkers, PnP
When:
06.06.2008 - 06.06.2008
Where:
Hypermarket, Brackenfell -
Category:
Upliftment

Description

Oud Werkers


Marietjie Paxton en Cyril Dicks wat optree by Hypermarket Brackenfell.







Ons wil net vir Pick 'n Pay Hypermarket bedank dat ons as kunstenaars uitgenooi is om die vermaak te verskaf aan die oudwerkers van PnP.
Elke jaar word die oud werkers van Pick n Pay genooi om 'n dag te kom deel om vir hulle dankie te sĂȘ vir die dienste wat hulle gelewer het al die jare gelede. Daar word vir die oumensies soet en sout goedjies voorberei wat lekker saam met 'n koppie tee of koffie werk.
Baie dankie aan Kaptein Cyril Dicks wat altyd gewillig en bereid is om sy tyd af te staan en deel te wees van Sing For Africa.

Venue

Venue:
Hypermarket, Brackenfell

Description

Sorry, no description available