Events Calendar
Event
- Title:
- Sun Mari, Jolley Aand
- When:
- 30.05.2008 - 30.05.2008
- Where:
- Sun Mari Saal, Brackenfell -
- Category:
- Fundraisers
Description
Jolley Aand, Sun Mari Saal

Die tafeldoeke is gesponsor deur Hanlie Claasen van Sanlam.

Balle vir Lucky Draw Nommers.

Bekers vir al die kunstenaars wat die aand op getree het.

Krieket hemp en wyn rak met wyn bottels geskenk deur Rooies wat op veiling geplaas is.

Die gaste geniet die aan baie.

Ons wil graag die volgende persone bedank vir al hulle harde werk wat die aand so 'n groot sukses gemaak het.
Joy Whittaker wat met die opmaak van die saal gehelp het.
Elaine Visser wat met die opmaak van die saal gehelp het.
Jan Visser wat as kunstenaar opgetree het asook met die opmaak van die saal.
Shell-Marie Paxton optrede as kunstenaar.
Alisha Paxton optrede as kunstenaar.
Marietjie Paxton Spreker en optrede as kunstenaar.
Cyril Dicks optrede as kunstenaar.
Louisa Wheelen optrede as kunstenaar.
Rooies skenking van 2 bokse wyn
Johan van Connoisseur Mouldings wat die wynrak geskenk het.
Sharon van Clicks Cape Gate wat die lucky draw pryse geskenk het.
Mariaan van Sun-Mari saal wat die saal gratis tot ons beskikking gestel het.
Hanlie Claasen vir haar skenking van tafeldoeke en overlays.

Venue
- Venue:
- Sun Mari Saal, Brackenfell
Description
Sorry, no description available
EventList powered by schlu.net